Die Afrikaanse pers en apartheid
Etlike stukke het in die pers verskyn om Nasionale Pers aan te prys oor sy rekord as hervormende krag na 100 jaar van bestaan. Dis met groot skeptisisme op sosiale media begroet. Hopelik sal hierdie uittreksel uit Chaos, of op soek na Superman 'n bietjie meer lig hierop werp. Dit bestaan uit enkele bladsye uit die plotlyn van die boek, gevolg deur 'n onderhoud wat ek met my broer, Francois Pienaar, gevoer het oor sy ondervindinge by 'n Afrikaanse dagkoerant. - Hans Pienaar
koekies&tee.pdf | |
File Size: | 249 kb |
File Type: |